Message from @Deejay from Earth
Discord ID: 477342638840872965
Hey, die admin se hierdie kanaal se naam is info-wars. En kak praat is OK, Dis mos content contribution
@Guss Ek probeer 'n chat aanknoop maar die oomblik as dit ernsitg raak begin jy mock en jy verander die onderwerp. Julle mag lag en mock soos julle wil?
Shiver... jou icon wys groen, Is jy op?
@Deejay from Earth dit is net die drie van ons hier. As jy se julle dan dink ek jy praat van my ook 🤔
Wat se hy? ek block SY boodsakppe in MY discord
Hy vra hoekom mag jy mock en onderwerp verander as die chat erenstig raak?
Miskien moet ons almal bietjie saam kerk toe gaan en sien what's what?
Whala, Guss easy as that, you discovered the block button. I gather that does solve alot of problems. And Deejay is more than welcome to do the same
I havent blocked anyone dude. If I blocked him, how the hell are we talking to each other?
Sorry
fixed...
Thanks
Want hys nie my "baas" nie. Ek doen wat ek wil, en sy ge-sanik is nou genoeg. Dis nie sy "reg" om te "demand" dat ek my moet uitleen vir sy goedjies nie
@Guss Mag ek vra wat is jou doelwit hier op info-wars? Wat probeer jy bereik?
Its lekker. Fight till you gat-vol, and just turn away 😃
cant be easier
Blocked. Idiot.
😝
@MR VLAK Ek hoop nog jy dink die aarde is rond. Of het daai outjie jou lat swing?
Twas ok, now gentlemen. Now that you have sucessfully blocked each other there is no more conflict 😉 No intervention needed from me or any moderator. If it was up to me I would have preferred an IRL fightclub but hey its not IRL and we have a logistics problem when it comes to discord fightclubs
@Guss He's just trolling methinks
@Guss Nie n kaans dat dit gebeur nie, ek het gekyk na albei kante van die storie en bly maar waar ek is
@MR VLAK Dis net snaaks dat amper alles in die ou se lewe draai om conspiricy theories. Ek dink hy is besig met 'n harde pad te stap
If you're not in touch with Tao,
at least you can still have integrity.
If you don't have integrity,
there's always kindness.
If you don't have kindness,
there's always justice.
If you don't have justice,
all you have left is righteousness.
Hey Guss! see this 300M pole **Points at 300M pole** Thats the pole I am not touching this with. Now if you online tigers will excuse me, I have to be off, may your Friday be a productive one and end on a postive note. 😃
My opponent sets the tone for the debate. I react accordingly. People might be surprised how far a polite question will go. How many of those have we seen?
Shiver I'll take a ban for my swearing no prob. Actions and consequences.
Mr @Guss had no interest in having an actual debate.
@MR VLAK Was dit nie nou lekker fun nie. Dog maar net ek kom le 'n eiertjie hier.
Hyt nie eens die vraag wat is jou ouderdom gevang nie.
Hy post to 46.
Ek vra toe, "nee man, jou ouderdom"
Sy response, "nee regitg, 46, gee my even sy DOB"
Hy moes ni e die woord IQ aan die einde van my sin gesit het...
Blocked messages! Blocked messages EVERYWHERE!
Anyhow, te veel rond hang in die conspiricy wereld kan dalk ook tonnelviesie veroorsaak
Ek lag altyd lekker as 'n kat so met 'n frons die muis sit en klap. Vir die muis is dit 'n fight.
Everyone gets to to insult the Flerfer, but when the flerfer opens his mouth he in the wrong. No no. Make sure you can take it just as well as you can dish it out.
Ek het later moeg geraak om al die video te volg.
Wat is die eintlike storie. Is net die aarde plat, of die ander klomp planete ook?
Die beste was dan hy sal se dat die fotos met rondings fake is, mar dan post hy OOK 'n foto wat ook fake kan wees 😃