Message from @Charl
Discord ID: 482214126626668547
Toe ek in stellies gekuier het in my jonger dae het ek altyd gese ek swot teologie😂 amal vra mos altyd wat jy swot.
Is da vroue pastore al?
lank al in NK kerk
Toe ek in die NG was jare terug was dit nogie gewees nie. Snaaks hoe die ng so verander het en amal verwelkom nou. In my tyd was dit n hele ander storie
Ng ja
selfs in doppers is daar mense wat vrou pastore will he
Ja ek dit ook tee gekom toe ek die NG probeer het saam 'n vriend in my jonger jare, pastoor en sy vrou was ook 'n pastoor.. Hulle nie gelike nie, hulle was nogal oop en nie baie skaam oor hulle soft porn video's wat so openlik op beskou was in die sitkamer waar ons die jeug wat daar by hulle huis was dit tee gekom het... So ja sê nie dit is die NG in algemeen nie, maar daai was my experience nou toe ek so terug dink na die eerste vrou pastoor wat ek tee gekom het.
FALEM EM INGLÊS, PORRA!
Yeah I'm sure if you throw in something in English to participate, you will find responses in English 🙂
I remember when this channel was always in English...
@Malcolm the Seceder cause you been participating lol
@Sheamus No because English is the best. But as with the church, declension set in. But I am here to bring about a Reformation
😆
@Daniel van Straaten Didn't put you down as a belieber
That toothbrush though