Message from @Emile
Discord ID: 471007266896871442
Danke @Kaiser MJ sal bietjie lees
@HoppeanSnake_ZA @Willem Petzer miskien will julle kontak maak met @Greylie1 op twitter
https://twitter.com/Tory_Anarchist/status/1021201098135261184
Hy was blykbaar by MisesU in die VSA
@everyone this is next level fucked up! Dutch news paper claims that no farmers were murdered in the last 5 years!
that's shocking
The Dutch...WTF
@Willem Petzer Vat hulle aan, en bring jou bewyse, sal goeie publisiteit maak vir plaasmoorde ook om hulle vikeerd te bewys met eintlike bewyse.
That was the article in the link of the post
@Willem Petzer "Algemeen Dagblad".... #Fake News
Daar staan dan mense is vermoor die jaar...
i read the article, am i missing something?
Oh hold on, I think Willem was pointing to a tweet from Martin Bosma, referring to that article... I think maybe Martin Bosma is missing something
unless they changed the article.
In the article they are quoting someone else, who is that?
Daar is 'n jpg op die twitter feed wat 'n print newspaper article wys
Waar dit gestate word, waar Martin Bosma 'n actual article gevat het
@Willem Petzer Die koerant se stelling is in aanhalingsteken, die koerant het iemand "gequote".
Ek het nie twitter nie, maar nou ja.. ek mis verskriklike konteks hier om mooi te verstaan. Sal maar kyk wat julle kan vind en deel, laat ons nou net seker maak ons misverstaan nie.
@Klipkop (Clip-Cop) dink hulle het nie sources nie, of jy moet premium gaan om dit te kry
Ons moenie die koerant aanval nie, ook nie die Martin dude nie. Ons moet die ou aanval wat die stelling gemaak het.
Ja ek stem, moet meer inligting kry en rationaal wees.
Iemand het dit seker gesê en toe haal dié ou dit aan en link na 'n artikel wat praat oor plaasmoorde...
(om dit verkeerd te bewys)
Dis net glad nie duidelik wie hy aanhaal nie.
Ek stem ja, daar is nie genoeg konteks om enigsins te weet verseker nie. Maar ek dink dalk jy het 'n punt beet daar met wat sy doel miskien kon wees.
Ndaba Mandela het die gesê soos @Willem Petzer genoem het op Twitter...
So ontspan kêrels, die Nederlanders het nie hulle varkies verloor nie 🙃
off with their heads!