afrikaans

Discord ID: 468396085421932544


965 total messages. Viewing 250 per page.
Prev | Page 3/4 | Next

2018-07-20 19:35:07 UTC

1964 gepubliseer

2018-07-20 19:35:20 UTC

Gan oor mandela se hofsaak

2018-07-20 19:35:28 UTC

Die rivonia trial

2018-07-20 19:35:54 UTC

1989 trail boek gepubliseer in 1964?

2018-07-20 19:37:24 UTC

Die wereld besef mos nie wat mandela gedoen het nie.

2018-07-20 19:37:39 UTC

Hoe nou? Dink jy het verkeerd gelees

2018-07-20 19:38:02 UTC

1989 is die david cameron nukes storie

2018-07-20 19:38:12 UTC

Lauren Southern het Mandela se valse beel stukkend geslaan met haar berigte oor SA

2018-07-20 19:38:26 UTC

Wereld skrik wakker dink ek

2018-07-20 19:38:27 UTC

Doe boek "rivonia masker af" is n boek oor rivonia trial gepubliseer in 1964

2018-07-20 19:38:47 UTC

@Gonzo ja skuus ekt verkeerd gelees

2018-07-20 19:39:30 UTC

Ek sit nou en kyk die Khoi koning goed, wil sien wat gaan nou gebeur

2018-07-20 19:40:17 UTC

Ons regering wou nie die nukes oorgee and die anc nie want hulle was te radikaal om daardie mag te he,toe verkoop ons dit "onder deur die tafel"

2018-07-20 19:40:40 UTC

Ek praat van apartheid regering nou

2018-07-20 19:41:03 UTC

Niks gan gebeeur nie.

2018-07-20 19:43:35 UTC

Hy praat nogal goeie goed hier, gedink hy gaan soos ANC ouens wees maar hy klink baie nugter, quote tot Abraham Lincoln

2018-07-20 19:47:37 UTC

So wat gebeur more 11:00 in groenkloof ?

2018-07-20 20:08:06 UTC

@Dewald Willem se vergadering

2018-07-20 21:16:14 UTC

Afrikaans of hou jou bek. Dankie

2018-07-20 21:19:20 UTC

Daar het so baie kak gebeur met die oorhandiging van ons land daai lasste jaar ek raak nie errs meer kwaad nie. Die rugstekery van sommige van ons volksgenote verstom my net.

2018-07-20 21:22:57 UTC

Het julle die dokumentรชr Tainted Heroes gesien? Ek raai dit aan vir al die wat dink Apartheid was so verskriklik en ons het die arme swartes uitgemoor by die duisende.

2018-07-20 21:26:13 UTC

Post dit in documentary as jy 'n ordentlike link vir dit het.

2018-07-21 05:37:26 UTC

Goeie Dag, Almal.

2018-07-21 05:44:17 UTC

More more

2018-07-21 06:48:41 UTC

So I got drunk last night and did that chat roulette crap in Israel.

2018-07-21 06:48:50 UTC

Was very interesting LOL

2018-07-21 07:59:38 UTC

@Arcade_Hustle - rather drive Gran Turismo Sport online, if you get Pi$$ed.........๐Ÿบ

2018-07-21 09:44:20 UTC

@Arcade_Hustle hier praat ons afrikaans boet

2018-07-21 09:45:07 UTC

@Gonzo O skies, ek sien nou eers ek post in <#468396085421932544>, sorry oom!

2018-07-21 10:12:04 UTC

@Gonzo, Jy weet wat is Kasterolie, laat jou maag gaan, Dude.......

2018-07-21 12:28:31 UTC

Is hier enige iemand hier van Kimberley?

2018-07-21 12:32:07 UTC

Ek was nou onlangs by kimberley se gat en ek het nie 'n kans gehad om 'n video af te neem van die intro vid nie. Ek was so kwaad ek het net uitgestap. Ek het nodig dat iemand wat daar bly 'n video neem van die propaganda video wat hulle vir die mense wys voor die toer

2018-07-21 12:32:43 UTC

En dit dan op youtube post

2018-07-21 12:33:32 UTC

Post onder <#468419370281074699>

2018-07-21 16:08:32 UTC

Naand se

2018-07-21 16:10:05 UTC

@KoninginTanja wat se hulle daar in?

2018-07-21 16:15:45 UTC

@Gonzo wel hulle het natuurlik begin met die swart man wat op sy wandelgang gegaan het en moes stop want 'n boer het hom GEDWING om op die plaas te werk. Dis toe ek uitgeloop het. Ek moes hoor dat daar verder vertel is hoe swaar die swartman moes kry om vir die witman diamante uit te haal. En hoe die swartman geen reg tot die diamante kon kry nie, nie eers die wat hy gekry het (op iemand anders se "claim") nie. Daar is aangegaan hoe swaar die swartman gehad het en dan hoe goed die witman dit gehad het, ens, ens

2018-07-21 16:16:42 UTC

Dit was propaganda gemeng met historiese feite.

2018-07-21 16:18:11 UTC

Dis die gevaarlikste tipe propaganda imo, want normale mense kan nie die leun van die waarheid onderskei nie.

2018-07-21 16:20:29 UTC

Ek sal graag die hele video wil sien, sodat mens die kaf van die koring kan skei vir almal wat belangstel.

2018-07-21 18:03:09 UTC

@KoninginTanja ek sal graag dai video wil sien.

2018-07-21 18:51:37 UTC
2018-07-21 18:52:01 UTC

Ja so ons was by die ja nee vote

2018-07-21 18:52:46 UTC

Soos ek verstaan was mense geintimmideer om ja te stem deur mede Afrikaners wat in die ryk klas val.

2018-07-21 18:53:50 UTC

Goed hiers ek nou

2018-07-21 18:54:00 UTC

Ek wa

2018-07-21 18:54:12 UTC

Ek het die interview gepost in videos. Clive derby lewis praat oor dai ja/nee votr. Kyk gerus

2018-07-21 18:55:16 UTC

Ek kom van n klein dorpie in die vrystaat af en ja die KP en NP mense het vir mekaar geknor maar niemand is geintimideer nie. Dit weet ek ten minste want van ons huis vriende het NP gestem of Ja gestem en ek praat nog gereeld met hulle

2018-07-21 18:56:19 UTC

Gonzo het jy hom hier gepost? of op ander plek? Jammer my skills op die lambchop is min

2018-07-21 18:56:22 UTC

Maar dit was nie die gewone man op die straat wat die knor werk gedoen het nie, dit was die in die groot financial sektore

2018-07-21 18:57:41 UTC

Ah ok Karoo , daai sal sin maak. ek was 11 jaar oud in 94 op n klein Afrikaanse dorpie in die Vrystaat so ons blootstelling aan die algehele prentjie was definitief beperk

2018-07-21 18:57:51 UTC

@Penkop <#468415663925624852>

2018-07-21 18:58:39 UTC

@Penkop ek was ook jonk daai tyd, ek praat maar met die ou honde om uit te vis wat daar gebeur het

2018-07-21 18:58:39 UTC

Ditsem! @Karooboer, you just advanced to level 6!

2018-07-21 18:58:49 UTC

Dit is daar by dai channel.. Click op dai. Daar is n paar dele vam dai video kyk maar net op youtube. Ek het die eerste deel gepost. Dit is so uur al te saam

2018-07-21 18:59:16 UTC

Het hom baie dankie

2018-07-21 18:59:47 UTC

Is julle ook millenials? Die meeste mense hier op discord is maar jonk lyk dit my

2018-07-21 19:00:05 UTC

Ek luister hom nou in die agter grond

2018-07-21 19:00:10 UTC

Ek was 6 in 94'

2018-07-21 19:00:17 UTC

Julle al โ€œTainted Heroesโ€ gekyk? Ja ek val seker in daai millennial groep

2018-07-21 19:01:23 UTC

Ek was 8 in 94

2018-07-21 19:01:36 UTC

Ja tainted heroes het groot impak op my gemaak, my wakker geruk oor wat aangaan

2018-07-21 19:01:39 UTC

Ek onthou toe ek skool begin het. Toe gee hulle vir ons die nuwe vlag en landslied om te leer. Was n weird tyd gewees in 90's early 2000's

2018-07-21 19:01:50 UTC

Jip, het tainted heroes gekyk

2018-07-21 19:03:01 UTC

Afrikaners het so verlore gevoel. Daar was geen trots gewees.

2018-07-21 19:03:29 UTC

Ek omthou nog โ€˜n praatjie wat FW kom doen het by โ€˜n skool in ons area, almal toe nog die goeie vlag gekry om rond te wapper, min het ek geweet wat hy doen en hoekom al die Buffels en kommando ouens heeltyd om ons skool was

2018-07-21 19:04:59 UTC

@Gonzo ek kan dit glo, dis oor daai skuld gevoelins wat ons nasie ook maar bietjie verval het

2018-07-21 19:06:08 UTC

Ja ek onthou die stem en ou vlag. Toe begin ek skool en hulle se dai ou vlag is nou weg en ons moet die nuwe landslied leer.

2018-07-21 19:07:05 UTC

Ergste vir my was toe โ€œLucky Lukeโ€ eweskielik begin Zulu praat het๐Ÿ˜ญ

2018-07-21 19:07:24 UTC

Dit maak seer ja as ek kyk wat vandag aangaan. By die skool as jy die vlag gehuis het dan het jy op aandag getaan, jou hoed afgehaal, maak nie saak hoe oud jy is nie. As jy dit nie gedoen het nie, dan het jou gat gebrand maar ALMAL van ons , ten minste in die area waar ek groot geword het was trots op ons land , ons vlag, ons taal, ons geskiedenis, ons volkslied. Baie invloed was natuurlik die Voortrekkers wat 99% van die kinders bygewoon het en dan kadette na na voortrekkers

2018-07-21 19:08:28 UTC

@Penkop ons moet weer ons kinders by sulke goed betrokke kry.

2018-07-21 19:09:11 UTC

Ek sien gereeld hoe staatsbeamptes die nuwe vlag op die grond sleep terwyl hulle hom huis of sommer opvrommel wanneer hulle hom stryk. Dit alleen se vir my baie

2018-07-21 19:10:10 UTC

Voortrekkers was fantasties! ek glo dit bestaan nog in groter stede maar gladnie meer dieselfde nie. blykbaar is daar nou sommeer vlermuis kinders wat dit bywoon

2018-07-21 19:10:15 UTC

Afrikaners moet trots wees,niemand hoef skuldig te voel nie. Anc het genoeg ons kultuur probeer uitdruk. Dai dae is verby,dit is tyd vir saam staan.

2018-07-21 19:12:09 UTC

Ons wat in die 80's gebore is. Is maar n ander generasie. Ons is baie meer respekvol dink ek as vandag se kinders. Kinders kry nie eers meer pak nie. Dit is asof ouers nie meer ouers is nie.

2018-07-21 19:12:32 UTC

Ek is betrokke by n sekere groep wie ek nou nie wil noem nie maar hulle maak gereed vir "worst case scenario" julle almal ken hulle. By die laaste kamp wat ek bygewoon het, het ek vir die mense genoem ons moet kampe reel om vir die kindrs te leer wat die regte geskiedenis is, hoe om hulle self te verdedig ens. Dit gaan hulle wees wat met die gebakte aartappels sit op die ou end van die dag

2018-07-21 19:13:14 UTC

soortgelyk aan wat mens daai tyd in die Voortrekkers geleer het

2018-07-21 19:13:45 UTC

@Penkop ja kampe vir kinders is dalk iets wat ons moet probeer op die been kry. Miskien Afriforum vra om so iets te stig of Orania

2018-07-21 19:15:37 UTC

Al wat n jong lighty is hoor net hoe het ons die land gesteel en die swartes uitgemoor , hulle gaan uiteindelik hierdie stories begin glo. Vat jou kindres na die bloed rivier laager toe voor dit verwoes word en leer hulle die waarheid, gaan wys vir hulle die voortrekker monument , daar is so baie wat ons moet probeer beskerm

2018-07-21 19:16:46 UTC

Orania is n goeie idee, ek glo hulle sal graag uithelp met soiets. Dis gladnie te laat nie

2018-07-21 19:17:11 UTC

Sal hulle bietjie โ€˜n epos stuur en hoor

2018-07-21 19:17:36 UTC

Ek stem 100% ons afrikaner kinders moet begin netwerk en dit is ouers se plig om ons kultuur lewendig te hou deur hulle reg te leer. Die jong latte vandag is te geindoktrineer deur die nuwe suid afrika

2018-07-21 19:20:52 UTC

Ek is op die oomblik in die buiteland vir werk maar as ek terug kom gaan ek weer inval by die groep waarvan ek netnou gepraat het. Een van die eerste dinge op my lys is presies n kamp waar die kinders kan leer van buite lewe , Afrikaner/Voortrekker geskiedenis en wat is oppad. As jy vir die jongspan kan bewus maak van wat oppad is dan hoop ek ten minste wanneer dit gebeur dan hardloop hulle nie rond soos afkop hoenders nie

2018-07-21 19:20:52 UTC

Ken julle ouens โ€œPragerUโ€ op youtube? Wat die ou doen vir Amerika of die westerse kultuur in die algemeen is basies wat ons moet doen vir Afrikaners.

2018-07-21 19:21:20 UTC

Nee Karoo ek ken nie, sal bietjie gaan koekeloer

2018-07-21 19:21:40 UTC

https://cdn.discordapp.com/attachments/468396085421932544/470309407532515338/20180721_211955.jpg

2018-07-21 19:21:54 UTC

Melkkos

2018-07-21 19:22:02 UTC

Lekker boerkos. MELKSNYSEL

2018-07-21 19:22:19 UTC

Yes ja. Gemak vir my nounet

2018-07-21 19:22:21 UTC

https://youtu.be/RH_W31qc9lw kyk die, nogal goeie verduidelikking wat baie verband hou met ons verskille met die swartes

2018-07-21 19:22:22 UTC

Ek weet nou nie of ek dit boere kos moet noem of koshuis kos nie haha

2018-07-21 19:22:39 UTC

Dit is egte boerekos.

2018-07-21 19:23:08 UTC

@Penkop ja nee goeie boerekos

2018-07-21 19:23:14 UTC

Haha, nou verlang ek huistoe

2018-07-21 19:24:11 UTC

Ekt nou nou braaivleis geeet maar my momd water sommer nou vir melk kos, ek noem dit sommer melkpap

2018-07-21 19:28:15 UTC

So gepraat van kos, dis nogal iets wat ek die laaste ruk weer aan die herstel het in my huis, tradisionele boere kos. Gebruik die ou kook en geniet en maak beskuit, koeksusters, poedings ens. Probeer die dogters op die regte pad sit.

2018-07-21 19:28:40 UTC

Die ouers moet ook betrokke wees by die kampe natuurlik. Ek gesels met van die ouers by ons groep en vra uit oor die kinders. Dit verstom my hoe hulle gladnie praat oor ons geskiedenis nie, die kinders word totaal en al in n bubble beskerm. Ek het nie kinders nie maar ek voel jy doen nie daai kind enige gunste om hom totaal van die waarheid af te blok nie. Ja moet nou nie die kind gaan bang maak nie maar vertel vir hom hy kom van n stam af wat die UK op sy moer gegee het, al die swart nasies oorwin het, Namibie gevat het, Angola basies gevat het en so vir Cuba en Rusland laat bewe het. Ons hoef nie terug te staan vir enige nasie nie

2018-07-21 19:30:52 UTC

@Karooboer die bruin kook en geniet? Ek het hom ook. Hy is al baie oud die boek wat ek het. Ek dink elke huis het so een gehad

2018-07-21 19:30:54 UTC

Kan ek n nuwe topic noem? of vraag vra?

2018-07-21 19:31:14 UTC

@Penkop natuurlik

2018-07-21 19:33:11 UTC

@Penkop ja ons amal stem saam oor dit. En dit is baie belangrik om kinders op die regte pad te sit en reg te leer.

2018-07-21 19:33:20 UTC

Daar is wit lokasies/squatter kampe. Hoe kan mens daai mense help. Ek gee nie geld nie ,jammer want die geld kom nooit by die regte mense uit nie. Om die waarheid te se ek is maar meer gepla oor daai wit kinders. Dit maak my hartseer as ek na van die beeld materiall kyk.

2018-07-21 19:34:50 UTC

Moenie vir my se jy het nie kos, werk en verblyf nie, dan staan jy met n sigaret in jou hand en n selfoon in die ander hand, agter jou staan die naweek se bier blikkies nog. Daai persoon wil ek aan sy ore ophang en die kinders net help.

2018-07-21 19:34:51 UTC

Ditsem! @Penkop, you just advanced to level 5!

2018-07-21 19:35:08 UTC

@Penkop weet jy, hier is baie wit kinders in my kind se skool wat hulp nodig het, so ek help maar daar met die kos pakkies, die ander hoop ek maar my Orania en Afriforum geld kom daar uit

2018-07-21 19:35:15 UTC

Da is instansies wat die geld gebruik vir kos en klere. Ons moet maar self by ons naaste kampe gaan en gan klere skenk en kos. Ek het al klere geskenk

2018-07-21 19:35:15 UTC

Ditsem! @Gonzo, you just advanced to level 6!

2018-07-21 19:36:04 UTC

In die Weskaap is daar BAIE inisiatiewe wat kinders en kinderhuise ondersteun maar nie wit kindres nie.

2018-07-21 19:36:29 UTC

OK so daar is mense wat darm probeer help?

2018-07-21 19:37:07 UTC

Soos ek verstaan doen helpende hand nogal goeie werk, dink Afriforum befonds daai helpende hand

2018-07-21 19:38:23 UTC

Miskien moet ons maar by Willem hoor of hy n plek/kamp kan identifiseer dan probeer ons help. Ek is maar net bang as ek nie fisies sien waar daai goed heen gaan nie.

2018-07-21 19:38:49 UTC

@Penkop dis waar, daar is baie skelms selfs in eie geledere

2018-07-21 19:38:50 UTC

Dankie Karoo ek sal hulle ook gaan uitsnuffel

2018-07-21 19:39:10 UTC

@Penkop ja da is mense. Maar dit is baie privaat mense ook. Wat groepe in neem en self probeer help. Die ergste is die kinders ja,hulle lui die ergste daar onder. Ek dink gereeld aan dit,dit pla my geweldig

2018-07-21 19:40:41 UTC

Ek gaan werk maak daarvan as ek by die huis kom.

2018-07-21 19:41:12 UTC

@Gonzo dis hoekom ek my hulp fokus op mense in my dorp, ek sal graag almal wil help maar dis onmoomtlik, mens hoef nie ver te soek om โ€˜n sukkelende Afrikaner gesin te kry nie, hulle staan net nie so uit nie want die wat jou hulp sal waardeer adverteer gewoontlik nie hul elende nie.

2018-07-21 19:41:14 UTC

En ons afrikaner biljoeners help mos net swartes

2018-07-21 19:42:32 UTC

As jy kinders sien huil van blydskap oor โ€˜n blikkie konfyt dan kan jy mos weet hoe swaar dit gaan.

2018-07-21 19:42:33 UTC

Ek onthou in die laat 90's hoe skokkend dit was om witmense op straat te sien. Nou is hul orals en het geen hulp. Baie erg om te sien wat met ons mense gebeur

2018-07-21 19:42:51 UTC

Dis wat my so omkrap, niks hulp gaan na die wit kindertjies toe nie. Ek ry bike en elke Desember is dit n moerse toy run met al die bikers tot ek gaan kyk het waar daai goed heen gaan. Net mooi niks gaan na my mense toe nie. Dankie vir die gesels ek gaan ook nou eers iets in die maag kry.

2018-07-21 19:43:20 UTC

@Penkop goeie gesprekkengehad, dankie

2018-07-21 19:43:27 UTC

Hou so aan! Niemand wil oor die dinge praat nie

2018-07-21 19:44:00 UTC

Elke een van ons moet maar by ons eie gemeenskappe help bydra. As amla by hulle omgewing help,dan kom daar verandering

2018-07-21 19:44:14 UTC

Afriforum doen jeugkampe terloops... Amper soos veldskool.

2018-07-21 19:44:22 UTC

@Gonzo stem saam

2018-07-21 19:44:50 UTC

@Emile waar kan ons uitvind oor dit? Ek is lid maar weet nie van die goed nie

2018-07-21 19:45:49 UTC

Ja, hulle bemark dit nie effektief nie. Ek weet net omdat ek met iemand van Afriforum jeug gepraat het...

2018-07-21 19:45:59 UTC

Sal bietjie probeer uitvind!

2018-07-21 19:46:21 UTC

Hulle het in Mei / Junie kampe gehad.

2018-07-21 19:47:15 UTC

Sal bietjie hoor by ons tak ook

2018-07-21 19:49:29 UTC

Was dalk 'n toetslopie gewees...

2018-07-21 19:50:13 UTC

Hulle doen al jare jeugkampe

2018-07-21 19:50:14 UTC

Ditsem! @Willem Petzer, you just advanced to level 6!

2018-07-21 19:50:29 UTC

Ten minste 4 jaar waarvan ek weet

2018-07-21 19:51:17 UTC

Wel daar het julle dit!

2018-07-21 19:51:17 UTC

Ditsem! @Emile, you just advanced to level 1!

2018-07-21 19:53:43 UTC

@Karooboer Dit is ook hoekom ek dink afrikaners moet nader aan mekaar trek om n meerderheid groep te wees in n provinsie. Die kaap maak die meeste sin,maar dit sal nooit gebeuer nie.
Groot trek 2.
Mens kan mekaar makliker help,en werk skep en mekaar aanstel.
Daar is 2.5 miljoen afrikaners as ons kultuur nog lank wil staan dan gan so iets eventueel moet gebeur.

2018-07-21 20:30:56 UTC

https://cdn.discordapp.com/attachments/468396085421932544/470326839814914054/20180702_190810.jpg

2018-07-21 21:01:12 UTC

Sjoe, dis crazy daardie nommers, dis wat met die land gebeur het ook, hulle nommers neem darem vinnig toe.

2018-07-21 21:05:04 UTC

@Penkop @Karooboer 4.5 miljoen wit teenoor 45+miljoen swart

2018-07-21 21:06:39 UTC

@Gonzo moes jy my herinner๐Ÿ˜ข

2018-07-21 21:07:19 UTC

In 1994 was dit 20 miljoen

2018-07-21 21:07:35 UTC

1900 1miljoen

2018-07-21 21:09:47 UTC

Wes kaap het so 5.5m mense as al di afrikaners kaap toe dan is ons die meerderheid hier. Ons kan ons eie politieke party in stem hier wat ons in parliament kan teenwoordig. Alles word demokraties gedoen so die anc kan niks doen nie.

2018-07-21 21:11:31 UTC

Provinsies het ook maar net beperkte mag, eerder as ons in gaan moet ons net die hek agter ons toesluit. Maar dan sit ons nou weer met Khoi koning op ons case

2018-07-21 21:11:58 UTC

So moeilik om net โ€˜n ou stukkie eie Afrikaner land te kry

2018-07-21 21:12:12 UTC

Gonzo onthou net gou hierso:

2018-07-21 21:12:29 UTC

โ€œGive me 20 divisions of American soldiers and I will breach Europe . Give me 15 consisting of Englishmen, and I will advance to the borders of Berlin . Give me two divisions of those marvelous fighting Boers and I will remove Germany from the face of the earth."
Field Marshal Bernard L. Montgomery, Commander of the Allied forces during WWII.

2018-07-21 21:14:05 UTC

@Penkop eks moeg as ek net die tuin om spit, sal moet oefen as ek weer op daai level wil wees๐Ÿ˜‚

2018-07-21 21:14:15 UTC

N groter weermag kom met sy eie probleme...

2018-07-21 21:15:53 UTC

@Karooboer dit gan oor om afrikaners te konsentreer op n plek wa ons kan meerdeeheid wees. Ons maak dit ons eie,skep week vir mekaar. Helo ons arm mense op voet kry. Stig ons eie privaat sekuriteit wat ona amal beskerm. Soos ek se beste van alles is dat anc kan absoluut niks doen nie,want ons doen alles binne die wet

2018-07-21 21:16:06 UTC

Heel eerste maak jy net gou daai 45miljoen honger. Dan staan jy terug en kyk hoe verskeur hulle mekaar. Daar is jy al klaar by 40 miljoen sonder 1 skoot

2018-07-21 21:16:50 UTC

@Gonzo ek verstaan dit, Orania is daar, hulle is reg vir groei, ons moet net gaan.

2018-07-21 21:17:18 UTC

Gonzo ek stem 100% saam met jou. Oom Siener het ook gesรช die volk gaan in die Suide weer konsentreer, maar eers na groot getalle gesneywel het.

2018-07-21 21:17:46 UTC

Sneuwel bedoel ek.

2018-07-21 21:17:50 UTC

@Penkop ja nee ek weet. Ons manne het die cubans klaar gemaak daar bo in angola. Een boer vir 10 cubans. Ons is die meesters in guerilla warfare.

2018-07-21 21:20:05 UTC

Ek weet die volk sal begin saam staan en saam werk wanneer ons vrouens en kinders uitgeroei word op n groot skaal. Ek praat van nog erger as plaas moorde wat ons nou beskou. Ongelukkig gaan dit eers gebeur na n massiewe getal van ons mense in die grond is

2018-07-21 21:21:26 UTC

Solank ons netnie die vlermuise ondetskat nie. Hulle het opleiding gekry en kry nogsteeds vanaf China, Rusland en Cuba

2018-07-21 21:23:11 UTC

@Penkop afrikaners raak nou wakker want hulle besef nie amal kan vlug nie,daar is nie geld vir dit nie,so ons moet dit maak werk. Hulle besef iets moet nou gedoen word in die land,vir baie is die vraag ,wat. Eerste stap is om trots terug te kry. Om afrikaners te laat voel dit is hul tuisland en hulle reg om hier te wees.

2018-07-21 21:23:27 UTC

Natuurlik kan ek nie help om te dink hulle is besig om die boere te onderskat nie. Hulle dink hulle gaan net plase vat en die boere gaan jammer sรช...

2018-07-21 21:23:52 UTC

Weet jy, ek dink ons grootste swakheid is ons waarde sisteem het al bietjie getuimel. As โ€˜n mens goeie morele waardes het kan hy enige iets hanteer en dit is iets wat ander kulture in SA min van het

2018-07-21 21:26:45 UTC

Ek hoor jou Karoo. Geen boer sal bv. na n swart familie toe gaan en sy kind in kook water verdrink terwyl die ouers gedwing word om te kyk voor hy hulle ook stadig maar seker vermoor nie. Dis waar ons mense verskil van die vlermuis

2018-07-21 21:27:02 UTC

@Karooboeryip waar. Dit was ook hoekom ek se die jonger generasie is anders as ons wat in 80's gebore is. Ons was streng groot gemak,baie respek geleer. Ons pa's was in die army so hulle het dai waardes oor gedra na ons van respek

2018-07-21 21:28:27 UTC

So daar is nog iets wat ons na moet kyk om op โ€˜n manier te herstel, hoe en wat presies.

2018-07-21 21:29:36 UTC

Millenials is klaar daarmee heen, as jy dit wil herstel sal jy dit moet doen onder Gen Z

2018-07-21 21:29:55 UTC

Either dit of 'n catastrophe sal die balans herstel

2018-07-21 21:30:34 UTC

Ek is besig met daai Derby Lewis interviews. Baie baie waardevolle informasie wat ek nie geweet het nie en vrae wat beantwoord word. Dankie vir daai een.

2018-07-21 21:32:39 UTC

afrikaner trots

Morele waardes

Geskiedenis leer veral vir ons kinders

Afrikaners moet netwerk met mekaar

Afrikaners wat in nood is help

Meer privaat instansies stig wat na ons mense kan omsien.

2018-07-21 21:33:01 UTC

Weereens jy pis teen die wind as jy jou kind goeie maniere leer by die huis maar sodra hy by die deur uit stap dan sien hy hoe ander kinders optree, dis normasl om dan te wonder of jou pa se kop raas. Eers eanneer jy ouer is bedef jy die ou ballie het eintlik geweet wat hy doen.

2018-07-21 21:34:04 UTC

@Gonzo ja daardie is die belangrike punte

2018-07-21 21:34:27 UTC

@Penkop dit is nogal waar wat jy se

2018-07-21 21:35:01 UTC

Sodra jy sรช enige kamp of instansie is slegs vir wit kinders dan bekak die lefties hulle want hulle dink jy gaan nou die kinders oplei om nazis te word. So jy kan nou nie eintlik by die skole gaan sรช jy wil graag iets reel nie. Dis bietjie complicated daai een

2018-07-21 21:36:47 UTC

@Penkop yip was n goeie onderhoud. Hy was mos verban om onderhoude te doen. Om die waarheid stil te hou.

2018-07-21 21:36:56 UTC

Skakel maar in by die afriforum jeug ding wat hulle vroer genoem het. Daar kry jy mense wat min of meer dieselfde beginsels het

2018-07-21 21:40:08 UTC

@Penkop ek is baie ten gunste van inskakel eerder as om iets anders te wil begin. Al stem ek nie 100% saam met alles van โ€˜n spesifieke organisasie nie, die groter prentjie is wat ek najaag. Sal bietjie uitvind plaaslik hoe ek meer betrokke kan raak by Afriforum.

2018-07-21 21:40:58 UTC

Dit moet baie moeilik wees om in hierdie omstandighede kinders groot te maak. Regtig. Ons het besluit in die begin van die jaar dat ons nie gaan kinders hรช nie. Daar is verskeie redes vir dit waarvan een definitief die feit dat ons nie seker is oor n toekoms vir kinders op die oomblik in SA is nie. Ek haal my hoed af vir die van julle met klein kinders

2018-07-21 21:42:11 UTC

@Penkop !nooit jy moet kinders kry, dink net as die boere so gepraat het na die 2de boere oorlog? Nee julle moet moet moet kinders kry.

2018-07-21 21:42:11 UTC

Ditsem! @Karooboer, you just advanced to level 7!

2018-07-21 21:43:12 UTC

@Penkop dit sal verskillende tiepe instansies wees. Dit kan iets soos n privaat sekuriteit wees wat na ons boere kyk bv. Dit kan klomp verskillende tiepe instansies wees wat ons maandeliks betaal. As amal klein bedrag betaal dan kan mens baie doen. Die instansties is om ons volk te help want die regering help nie so ons doen dit self dan.

2018-07-21 21:44:14 UTC

Ek sรช weereens ons moet op een of ander manier die verskillende goeie inisiatiewe kry om saam te werk. (Suidlanders, Afriforum, Boerelegioen, Front Nasionaal end.) Hulle hoef nie noodwendig 100% saam te stem nie. N tipe van agree to disagree ooreenkoms maar beweeg net in een rigting in

2018-07-21 21:44:17 UTC

Ja maar afriforum is net een. Ons kan meer as net een he.

2018-07-21 21:46:57 UTC

Kinder is belangrik. Ons maak n fout om te dink kinders is te duur vir grootmaak. Dit kan gedoen word en moet gedoen word. Bou die volk,maak babas๐Ÿ˜

2018-07-21 21:48:56 UTC

Blykbaar bestaan daar nog n Volksraad. Weet iemand falk meer daarvan? Ek voel ons kort weer n leier wat nie kak vat nie , een wat die verskillende groepe kan bymekaar bring en een wat nie bang is om daai parasiet met die beret op sy kop en rooi hemp aan in die oรซ te kyk en vir hom te sรช genoeg is nou genoeg nie.

2018-07-21 21:49:47 UTC

Gonzo ons het die besluit gladnie maklik gemaak nie. Dit belowe ek jou.

2018-07-21 21:50:26 UTC

Yip amal moet saam staan. Afrikaners begin nou eers dit agter te kom.dit gan gan nog tyd vat want hulle weet nie presies hoe of waar om te gaan nie. Darem besef ons mense nou dat hulle gatvol is en dit is hulle land ook en ons is hier om te bly. Dit is nie meer van weghardloop AUS toe nie. Ek sal nooit die land verlaat nie. My voorvaders het te veel opgeoffer vir ons.

2018-07-21 21:54:22 UTC

Hierdie omstandighede gaan n goeie leier vir ons produseer, daarvan kan julle seker wees. Kyk net na die werk wat Ernst Roets doen, Steve Hofmeyer het wragtig in die laaste 2 jaar my admirasie gewen omfat hy opstaan vir ons, kyk selfs na Willem. Hierdie is maar net die begin ek dink inisiatiewe soos hierdie gee stemme aan mense wat nooit sou kon bydra nie

2018-07-21 21:54:33 UTC

Julle moet die kinders kry herdink. Jy besef dit dalk nie nou nie. Maar as jy eendag dalk n kind gan kry sal jy besef dit was die regte besluit. Bou die volk.

2018-07-21 21:56:51 UTC

As ons nou in n ander land was sou my vrou al swanger gewees het. Ek weier om weg te hardloop. Ek kan inelkgeval nie so nou sal ek maar die beste van my omstandighede hier maak.

2018-07-21 22:01:29 UTC

Moenie laat die land se probleme jou terug hou om n gesin te begin nie. Julle kan dit maak werk.Baie ander het dieselfde gedagtes gehad ek self het so gedink en het toe besluit ek gan wel kinders wil he eendag.

2018-07-21 22:01:51 UTC

Nou ja. Tot later ek gaan inkruip. Dankie weereens vir die gesels

2018-07-21 22:01:52 UTC

Ditsem! @Penkop, you just advanced to level 6!

2018-07-21 22:06:44 UTC

Ek self. Tot volgende keer

2018-07-22 07:55:01 UTC

Orania het niks, geen werk, geen geleenthede. Slegs bejaarde emigreeer daarheen.

2018-07-22 07:55:01 UTC

Ditsem! @VliegendeVogel, you just advanced to level 1!

2018-07-22 09:57:51 UTC

@VliegendeVogel Orania het ook geen misdaad

2018-07-22 10:43:34 UTC

Als Orania so wonderlik is waarom woon jy nie daar?

9 reden om Orania te vermy;
1. Jou koophuis sommer opgee, alles los en vertrek na 'n woestyn en in 'n tent woon.. is jy getik of iets? ๐Ÿ˜‰
2. Daar is geen werkgeleentheid, self nie vir blanke plakkers.
3. Geen vermaak, of kansen vir jongmensen
4. Onontwikkelde woestyneiland sonder mediese sorg.
5. 'n Aftreeoord vir oumense
6. Geen plek om jou blink 4x4 Hilux Raider te gaan modder ry
7. Geen seehawe.. geen vliegveld
8. Geen eie weermag
9. Hef geen belasting om eie regering in stand te hou.

2018-07-22 10:55:55 UTC

@VliegendeVogel goeie ding dat @Willem Petzer 'n documentary gaan maak daar oor. Hy kan dan sommer hierdie aanspreek.

2018-07-22 11:01:18 UTC

Daar was sprake dat iemand besig was om n soortgelyke plek as Orania in die Wes Kaap gaan begin. Blykbaar het die persoon bande met Orania, n tipe van n ooreenkoms. Maar ek weet nie hoe waar dit is nie

2018-07-22 11:03:49 UTC

Ek dink julle het โ€˜n wanindruk van Orania, so ver ek verstaan is daar genoeg geleenthede, hulle dan tot nou โ€˜n opleidings sentrum wat bou werk en ander ambagde oplei. So verstaan ek

2018-07-22 11:04:34 UTC

Kyk dis nie Pretoria nie, maar hoe meer mense die plek gaan newoon hoe meer raak die geleenthede

2018-07-22 11:04:57 UTC

Exactly hoe minder daar is hoe meer geleenthede is daar.

2018-07-22 11:05:18 UTC

Nee meer mense maak geleenthede

2018-07-22 11:05:36 UTC

Jy noem dit groei

2018-07-22 11:05:43 UTC

Ek bedoel hoe minder ander goed daar is.

2018-07-22 11:05:55 UTC

Werks geleenthede behoort nie 'n probleem te wees nie

2018-07-22 11:06:13 UTC

Mediese sorg 'n probleem, doen iets daar omtrent dit is 'n geleentheid etc.

2018-07-22 11:06:26 UTC

En hoe minder goed beskikbaar is hoe meer geleentheid is daar om die goed te voorsien

2018-07-22 11:07:01 UTC

Exactly tensy jy daarvan hou om in luxury te lewe dan bly jy maar eerder in die stad. @VliegendeVogel

2018-07-22 11:07:26 UTC

Ons is mos nie gebore om op ons gatte te sit en niks doen nie.

2018-07-22 11:08:18 UTC

Vir elke huis wat gebou kan word skep jy werk vir die bouers en geld loop in, elke mens moet kos koop, kak papier ens, winkels maak geld, toeriste bring nuwe geld in, later kan iemand bakstene vervaardig ens.

2018-07-22 11:08:52 UTC

Hulle voer tonne neute en so per jaar uit China toe, geld kom in

2018-07-22 11:09:59 UTC

Grootste probleem daar vir my is dat hulle ver van โ€˜n hawe is

2018-07-22 11:10:47 UTC

Ek wonder watse voorsorgmaatreels hulle in plek het wanneer die vlermuise die plek wil kom vat

2018-07-22 11:11:22 UTC

Ek glo dit sal goeie ou weerstand wees

2018-07-22 11:11:31 UTC

Hulle het al op die plase kamera sisteme ingesit en hulle het โ€˜n sekuriteit netwerk in plek

2018-07-22 11:12:43 UTC

Blykbaar het die ekonomiese vernietigings veggers klaar gese Orania is eerste op hulle

2018-07-22 11:13:11 UTC

Lys. Dink hulle onderskat alweer die boere daar

2018-07-22 11:13:33 UTC

Ek is pretty seker teen die tyd wat hulle dit wil begin doen gaan ons al klaar begin vas sit oorals

2018-07-22 11:13:33 UTC

Ditsem! @Shiver, you just advanced to level 9!

2018-07-22 11:14:05 UTC

Daar is โ€˜n 1000 mense, daai ekonomiese afbrekers sal moet kom met groot seuntjie broeke as hulle iets wil doen

2018-07-22 11:14:31 UTC

Wat is die verste dorp van Orania af?

2018-07-22 11:14:33 UTC

Is hierdie fkn Chappie die elektroniese member/moderator? Want hy is kak slim lykmy

2018-07-22 11:14:49 UTC

lol yeh

2018-07-22 11:14:56 UTC

๐Ÿ˜‚

2018-07-22 11:15:54 UTC

Nie elke mens is ' n geboren ondernemer, of kan besigheid begin. Dit is maklik praat.. @Willem Petzer maar 99% van mense wil nie hul luxurys soos groot huisen wildplaas los. Tot Malema dit onder jou gat wegvat, dan gaan mensen dink.. af f@k waarom was ons nie na Orania.. maar dan is dit te laat!!

2018-07-22 11:16:09 UTC

Hy is Avg IQ @Dyno is beter

2018-07-22 11:16:20 UTC

Ja ALLES wat daai gemeenskap tot dusver gedoen het het hulle tot die absolute beste van hulle vermoรซ gedoen so ek glo nie hulle sou veiligheid afskeep nie

2018-07-22 11:16:42 UTC

Daar is klein misdaad in orania, carel boshoff het in een dokumenter gese daar is maar dit is baie min.

2018-07-22 11:16:58 UTC

@VliegendeVogel dit is alles afhangend van hoe gatvol jy is en wat jy bereid is om op te offer.

2018-07-22 11:18:25 UTC

Hoe sleg dit ookal mag wees daar as jy daar aankom, hulle ekonomiese beleid is vrymark, so jy gaan jouself kan opwerk, nie soos die sosialisme in die res van SA waar jy net verder kan sink

2018-07-22 11:18:50 UTC

@Shiver persoonlik.. ek het net 'n fiets, 'n MacBook pro, 'n helse groot games peecee en BMW R1200GS.. so ek kan relatief maklik emigreeer na Orania.. maar mense met 'n koophuis, 4x4Raider, kinders op skool en wildplaas gaan nie na Orania.

2018-07-22 11:19:35 UTC

Hulle het skole daar?

2018-07-22 11:19:47 UTC

Ek sal wel belangstel om te gaan kyk

2018-07-22 11:19:53 UTC

Dis waar, maar ons gaan elkgeval meeste verloor een van die dae. Ja hulle het skole

2018-07-22 11:20:11 UTC

terloops, ek woon in ons stamland..

2018-07-22 11:20:12 UTC

Skole is beter as die wat jy kry in die stad probably

2018-07-22 11:20:24 UTC

Ja jy het gese jy het 'n fiets

2018-07-22 11:20:28 UTC

Hulle het 2 skole van internationale standaard. Niks fkn 30% vlermuist standaard nie

2018-07-22 11:20:39 UTC

๐Ÿ˜‰

2018-07-22 11:20:41 UTC

Hulle skole neem baie deel aan buitelandse dinge

2018-07-22 11:20:58 UTC

Waar in nederland @VliegendeVogel ?

2018-07-22 11:21:32 UTC

Daar is 2 verskillende skool sisteme. Weereens in daai opsig het hulle gladnie afgeskeep nie

2018-07-22 11:21:48 UTC

En hulle leer goeie geskiedenis

2018-07-22 11:22:07 UTC

@Willem Petzer Orania moet rig op aantrek van jongemense byvb met 'n "startup scene".. dus high tech, vertical farming, blockchain, durfkapitaal en sig na buite profileer, dus, op die mark buite Orania.

2018-07-22 11:22:12 UTC

Nie goeie geskiedenis nie. Die wate geskiedenis

2018-07-22 11:22:43 UTC

Goeie geskiedenis = Nie Propeganda nie

2018-07-22 11:22:55 UTC

Vogel het het dit ook. Hulle het n hele IT department.

2018-07-22 11:23:28 UTC

@Penkop echt.. hoeso wat doen hulle dan?

965 total messages. Viewing 250 per page.
Prev | Page 3/4 | Next